Waarom → daarom
Vir diegene wat ons stapelgek verklaar,
Vir diegene wat ons waarsku vir die gevare,
Vir diegene wat ons wil monitor,
Vir diegene wat ons wil bewaar,
Vir diegene wat ons ondersteun in hierdie reis.
Maar veral vir diegene wat ons liefhet.
Ons gaan!
Omdat ons dit nie kan laat,
Omdat daar soveel teenoor staat,
Omdat ons julle oor ons avonture kan vertel.
Omdat ons julle wil verveeld met ons stories,
Stories van ontmoetings met ou en nuwe vriende,
oor vorms en kleure,
en die sonsopkoms en – ondergang
waaraan ons nie kan en wil ontsnap.
Konfrontasie met groot en klein diere
wat dwing dat ons ons aanpas.
Omdat ons wil luister na die Afrikaanse klanke
en die geure wat alleen daar te vind is.
Ons gaan vir die te laat is en
die laaste renoster is gestroopt,
geslachtofferd aan Chinese geilheid,
die olifante agter heinings is gestop,
alle miskruiers sy platgereden en
ons daar regtig te oud vir sy geword,
dit nie meer kan betaal nie,
dan het ons gelukkig die foto’s nog.
Ons hoef nie meer die weg te soek
en ons vrese te oorkom.
Ons hoef nie meer die beste foto te maak,
en nie meer te bewys dat ons kan reis en
saam ‘n goeie span vorm.
Afrika is niks besonders na ons eerste reis in 1976.
Dit is ‘n ou vriendin wat ons terug gaan sien om te hoor
hoe die haar vergaan en of hulle staande kan hou in hierdie wêreld.
Moeder Afrika sal ons duidelik maak dat ons wat ouer geword het
en dat ons dit rustig aan moet doen.
Ons sal dit met respek ter harte neem.
Daar is baie meer argumente om tuis te bly
en net ‘n meer om op reis te gaan.
Ons motto van hierdie reis is:
Elke dag kom die son op en gaan weer onder,
In Afrika heet dat ‘n wonder.
Pieter en Ida
In beelde; kyk oa: lrtimelapse.com/africanskies